Ouma Lena Pretorius

Sy het haar lewe geleef!

Sy het die wedloop voltooi, sy het die stryd gestry…….. Sy ontvang die ewige lewe.

Sy het oorgestap van een dimensie na ‘n ander.

Haar lewe het vir my gereflekteer wat ‘n Christen moet doen.

Sy het rowwe tye deurgegaan.

  • Gevegte
  • Moord
  • Bedreig
  • Dood
  • Verlies
  • Haar eie kinders verloor

Sy het telefone, tv’s karre, radios gesien kom.

Sy

  1. Help ander
  2. Preek die evangelie
  3. Vergifnes
  4. Gesondheid
  5. Gebed
  6. Versoening en verhouding
  7. Evangelie

Ons eer haar lewe deur ons lewens te leef.

Deur haar Legacy om hoog te hou

Leave a Reply